Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

About Us 

Lief is Lief or translated as “Love is Love” is a saying in our family because … love covers, hopes and believes everything.

 

Lief is Lief is located on the farm Rietfontein between Balfour and Greylingstad in Mpumalanga.

 

You look out over grasslands, hills and lovely blue gum trees with stately old trees. Giant oak and eucalyptus create the ideal relaxing feeling for serving snacks while the couple takes pictures. The old parlor is the chapel. The structure is left as it were with a few changes. For a real farm atmosphere music and sprinkled flour will be used. For late night entertainment, the cement dam is converted into a boma. Lief is Lief creates a quaint sense of timeless style. “Choose your love and honor your choice.”

 

Omtrent Ons

Lief is lief is ‘n gesegde onder ons familie want…. die liefde bedek, hoop en glo alles.

 

Lief is lief is geleë op die plaas Rietfontein tussen Balfour en Greylingstad in Mpumalanga.

 

Jy kyk uit oor grasvelde, koppies  en ‘n lieflike bloekombos met statige ou bome. Reuse akker en bloekombome skep die idealeontspanningsgevoel vir die bediening van peuselhappies terwyl bruidspaar fotos neem. Die ou melkstal is die kapel. Die struktuur is net so behou met ‘n paar veranderinge. Vir ‘n regte plaasatmosfeer word daar musiek opgesit en meel gestrooi. Vir laatnagkapperjolle is die sementdam omskep in ‘n boma.  Drie kuilvoertorings is gerestoureer vir oornagfasiliteite asook 2 rondawels. Lief is lief skep ‘n ouwêreldse gevoel van tydlose styl. “Kies jou liefde en vereer dan jou keuse.”